Tuis Nuus blad
http://777friends-group.page.tl/Dag-Nuus.htm
Boere in Wes-Kaap neem inisiatief
Die Boere van die Wes Kaap en omtrekke, wat verskeie dorpe insluit. het
besluit om na hulle eie belang om te sien en het ‘n byeenkoms gereël om
hulle omstandighede te bespreek.
Daar sal ook spesiale aandag geskenk word aan veiligheid. Die byeenkoms,
waarheen alle belangstellende volksgenote uitgenooi word, vind op 2
November plaas en begin om 18:00.

Die byeenkoms vind agter Bellville se groentemark, skuins onder die Bellville polisiestasie plaas.
Die geleentheid belowe om baie interessant te wees met verskeie sprekers
oor aktuele sake oor veiligheid en ander verwante onderwerpe.

Daar sal ook hartlik saamgekuier word na die verrigtinge wat ‘n ideale
geleentheid sal bied vir volksgenote om mekaar beter te leer ken. Dit
sal ‘n bring-en-braai geleentheid wees waar hout en braaitoerusting
beskikbaar sa wees.

Volgens een van die inisiatiefnemers, mnr. Antonie Horn, is daar groot belangstelling en word daar ‘n goeie opkoms verwag.
Dinsdae:
09h00-10h30 Padkos,Nuusflitse, weer en als wat saak maak
10h30-11h00 Werk soek program (Dj Uiltjie)
Om In te skakel gebruik die volgende skakels:
Net vir Rekenaar: (Speel op Media-Player of VLC Speler)
http://192.95.37.216:9986/listen.pls
Net vir BB en I phone en Nokia Radio:
http://192.95.37.216:9986/;listen.mp3/home
Kan ook op die web-werf luister by:
www.radioeendrag.co.za
www.shoutcast.com/Internet-Radio/RadioRADIO EENDRAG
Kry jou VLC speler Hier:
http://www.videolan.org/vlc/index.html
Kyk ook ons Blogspot en Duitsland webwerf by:
http://radioeendrag.blogspot.de/
http://radio-eendrag.page.tl/Home.htm
Metropolisie skiet glo straatverkoper oor piesangs
ʼn Straatverkoper is glo in Pretoria se middestad geskiet nadat hy geweier het om sy voorraad aan die Tshwane-metropolisie te oorhandig.
Volgens Shoes Maloka, die woordvoerder van die Tshwane Handelaarsforum, is die slagoffer, Foster Jan Rivombo, Woensdag van naby deur ʼn metropolisiebeampte geskiet. “Daar was ʼn stryery tussen die straatverkopers en metropolisebeamptes. Een van die beamptes het sy vuurwapen te voorskyn gebring en Rivombo geskiet omdat hy sy piesangs wou vat,” het Maloka gesê.
“Nadat hulle Rivombo geskiet het, het hulle hom in ʼn bakkie gelaai en vir drie ure lank nie ʼn ambulans ontbied nie. Sommige verkopers het daarop aangedring dat ʼn ambulans ontbied word, waarna hulle in hegtenis geneem is.”
Maloka het gesê die forum se leier het Donderdag die hele dag tevergeefs probeer om die straatverkopers uit aanhouding te kry.
Senior supt. Isaac Mahamba, woordvoerder vir die Tshwane-metropolisie, het navrae oor die voorval na die burgemeester se woordvoerder, Blessing Manale, verwys. Manale kon nie Donderdag vir kommentaar bereik word nie.

EFF wil 2014-verkiesing met rooi barette wen
Julius Malema, leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF), het Donderdag gesê die EFF beplan om die verkiesing in 2014 te wen, maar die speelvlak is nie gelyk nie.
Kwessies rakende die OVK
“Talle van die verkiesingswette, reëls en regulasies is ten gunste van die bestaande politieke partye en die meerderheidsparty,” het Malema aan verslaggewers in Johannesburg gesê.
Die EFF gaan glo die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) en die verkiesingshof nader om sekere kwessies aan te spreek. Eerstens is die R45 000 verpligte registrasiefooi per politieke party per provinsie en die R200 000 wat vir die politieke party nasionaal betaal moet word. “Dit sluit partye, wat nie geld het nie, maar tog baie volgelinge het, uit.”
Die tweede kwessie is die OVK-finansieringsmodel waarvolgens slegs politieke partye met ʼn setel in die parlement, geld ontvang. “Dit is onregverdig. Die OVK finansier gevolglik politieke partye om dieselfde aantal setels te behou wat hulle tans oor beskik,” het Malema gesê.
Die derde kwessie is die Icasa-regulasie dat mediadekking, hoofsaaklik radio en televisie, bepaal sal word kragtens die hoeveelheid setels wat ʼn party in die parlement het.
Malema sê dit benadeel nuwe politieke partye.
“Ons glo ʼn vreedsame oplossing oor dié kwessies sal die speelvlak gelyk maak en waarborg dat alle Suid-Afrikaners ʼn gelyke geleentheid ontvang om vir die regering van hul keuse te stem.”
Lede en lidmaatskapfooie
Malema het ook gesê die EFF het nou meer as 400 000 lede. “Dit is R10 per lidmaatskap en ons het die finansiële state na die rekenmeester geneem om te bepaal hoeveel R10e in die rekening inbetaal is,” het hy gesê. “Die rekenmeester is nog nie klaar nie, maar ons is dankbaar dat hy reeds verby die 400 000 kerf is.” Die EFF het glo ʼn doelwit gestel om, voordat die verkiesing aanbreek, 500 000 lede te hê.
Malema sê talle ondersteuners van die party kan nie die R10-lidmaatskapfooi bekostig nie. “Dit is nie ʼn grap nie, dit is die werklikheid.” Malema sê as die lede R10 het, kan hulle oorweeg om dit op die lidmaatskapgelde te spandeer, maar as hulle brood sien is dit belangriker. “Hulle moet eet.”
Malema sê die organisasie word befonds deur lidmaatskapfooie, donasies en die verkope uit EFF-handelsware. Die grootste bedrag wat hulle tot dusver van ʼn lid ontvang het, was R50 000.
Rooi barette
Volgens die Sowetan-koerant het die ANC glo 50 000 rooi barette aangeskaf voor sy manifes-vergadering komende naweek. Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, het aan die koerant gesê die doel is om die EFF “plat te druk”. “Niemand het ʼn monopolie oor ʼn rooi baret nie.”
Malema het Donderdag gesê daar is niemand in die ANC meer oor wat kreatiewe idees het nie, en dit is hoekom hulle die rooi barette steel. “Daar is niemand meer oor wat opgewondenheid kan aanwakker voor die verkiesing nie, en ook nie ʼn 2014-verkiesingsnalatenskap nie. Die nalatenskap van die 2014-verkiesing gaan die rooi baret wees,” het Malema gesê.

Boere Krisis Aksie (B.K.A.)
(Gordon) wat dink julle van Max se geskrewe? Die skille afgeval?
Blaming whites not the way forward
January 7 2014
By Max du Preez
White South Africans will have to develop very thick skins in the run-up to the May elections – well, not too thick, because they also need to get the message.
Probably more than during any election campaign since 1994, the trend among several political groupings has been to darkly warn white South Africa about the consequences of continued inequality, poverty and unemployment. Some of these politicians seem to believe that the best way to demonstrate their revolutionary fervour and commitment to a better life for all is to insult and threaten the white minority.
Some otherwise sober-minded commentators have joined the chorus in recent weeks, although with a softer approach.
When do the whites start making a contribution to alleviate the plight of the black poor? Why do the whites who confess their love for Nelson Mandela not also love other black people? Whites need to show their gratitude for a peaceful settlement and the subsequent prosperity by resolving the land issue. And so on.
HONEYMOON IS OVER?
There’s nothing subtle about statements from the Economic Freedom Fighters and the group forming around Numsa: whiteys, your honeymoon is over, we’re coming for your wealth. And they underline these threats by elevating Zimbabwe’s Robert Mugabe to the Great African Liberator.
There is no way one can minimise the historic burden white South Africans have after the centuries of colonialism and decades of apartheid. No white citizen can deny that whites as a group have benefited greatly at the expense of the black majority and still own a disproportionate slice of the economy and occupy more key positions than their numbers would suggest.
It is also true that far too many whites continue to live as if 1994 had never happened. Far too many do not in fact appreciate that they’re much better off after 1994 while so many black South Africans still sit in squalid townships, squatter camps or impoverished rural areas.
SOME PERSPECTIVE
But the point of this column is to bring some perspective, to show that simply insulting and threatening whites as a group 20 years after we became a democracy is not very productive and can be disempowering. We have to find solutions to our problems, and quickly.
I think it is safe to assume that if it hadn’t been for the deep inequalities in our society, this trend to again make white South Africans the common enemy of all black South Africans would not have been possible. Inequality in society is, however, a worldwide phenomenon and most countries struggle to counter it without destroying economic growth.
Look at these figures: the richest 2 percent of the world own more wealth than the rest of the living souls on the planet; the bottom 80 percent of the world’s population own just 6 percent of the wealth while the richest 1 percent own 43 percent. Even more staggering: the richest 300 people in the world own as much wealth as the poorest 3 billion. I do not know if it has been calculated, but I suspect that the richest 500 people in South Africa own more than many millions of the poor; that the top 10 percent own more wealth than the bottom 50 percent. Sure, most of that top 10 percent are probably white and close to all the bottom 50 percent are black.
NOT ALL WHITES ARE RICH
But the way to change this would be the same if they were all the same colour. There seems to be a popular perception among black South Africans that all whites are rich. But if one takes the wealth of the white super-rich, the top 10 percent, out of the equation, the picture looks very different. And then consider the fact that several hundred thousand whites live in abject poverty in virtual squatter camps.
Blaming whites for being well off won’t solve the problem. Blaming white farmers for owning land won’t lead to fairer redistribution. The black Durban couple who bought each other R17 million worth of Rolls-Royces for Christmas aren’t less vulgar than a white industrialist’s R17m yacht.
We will have to devise radical ways of bringing about a fairer, more equal society without harming our economy to such an extent that all would be poorer afterwards. Our elected government should drive and implement this process. Simply blaming one sector of society for our ills emasculates us all. Fixing our education system and eradicating corruption, unproductivity and wastage of public money would be a good start, but won’t be enough in itself.
Big business and the wealthy top echelons, white and black, should join in this quest for a fair society rather than fight it. They have the most to lose if we descend into instability.

Student in regsgeding met CIA oor Mandela-arrestasie
ʼn Student het ʼn regsgeding teen die Amerikaanse intelligensiediens (CIA) van stapel gestuur ten einde dokumente te bekom wat glo wys dat die intelligensiediens aandadig was in die inhegtenisname van oudpresident Nelson Mandela.
Mandela is verlede maand in die ouderdom van 95 oorlede. Hy is in 1962 in hegtenis geneem, skuldig bevind tydens die Rivonia-verhoor en het tronkstraf uitgedien op Robbeneiland. Ryan Shapiro, ʼn PhD-student aan die Massachusetts Institute of Technology, het die regsgeding aanhangig gemaak nadat die CIA glo geweier het om te voldoen aan ʼn versoek ingevolge wetgewing om inligting te verskaf oor Mandela se inhegtenisname. “Hoewel dit lankal bekend is dat Amerikaanse-intelligensie betrokke was by die inhegtenisname van Mandela, is min gedetailleerde inligting daaroor beskikbaar,” sê Shapiro in sy regsgeding. Shaprio versoek inligting oor hoekom die CIA Mandela glo as ʼn bedreiging beskou het. ʼn Woordvoerder vir die CIA het intussen gesê hulle lewer nie kommentaar op sake wat tans voor die hof dien nie.

Die bekamping van plaasaanvalle (2)
Voorbereiding en oriëntering
Daar bestaan nie handleidings en voorskrifte oor hoe te werk gegaan kan word om werklose blankes op plase te vestig nie. Daar is ook geen betroubare relevante registers oor werklose blankes of oor boere nie, geen lyste van aktiwiteite nie, geen taakomskrywings nie, geen voorskrifte vir werksure of huisvesting nie, en geen skale vir vergoeding nie
Daar is egter sekere vereistes en voorbehoude wat afhang van individuele persoonlikhede en omstandighede.
Riglyne vir werklose blankes:
1. Jy moet sorg dat jy fiks is. Begin nou al oefen. Doen “opstote” of oefen gewigstoot met ‘n baksteen, en begin stap, later draf!. Probeer elke dag die getal/tye verbeter. Jy sal op ’n plaas meer geleenthede en beter fasiliteite hê om fiks te word en te bly as wat die beste gimnasium bied, en jy hoef niks daarvoor te betaal nie.
2. Verwag die ergste. Berei jouself voor om langer ure en harder as ooit vantevore in jou lewe te werk. Dit sal slegs tot jou voordeel wees. As jy mooi daaroor dink, doen jy dit vir jouself en vir niemand anders nie. Dit is jou toekoms wat op die spel is en dis ’n voorreg om in ‘n harde leerskool van die lewe gebrei te word. En hou in gedagte dat jou gasheer besig is om jou aanleg, vaardighede en deursettingsvermoë te toets. Hy is nie onmenslik nie en verwag nie van jou om iets te doen wat hy nie ook kan doen of gedoen het nie. Wys hom jy is jou pa se kind en probeer alles beter doen. En dink net hoe lekker gaan jy slaap as jy vanaand wraggies moeg is.
3. Moet onder geen omstandighede ooit iets vat wat nie aan jou behoort nie.
4. Moenie aan instrumente, masjinerie, voertuie, ens. peuter nie. As iets verkeerd loop of stukkend raak, en jy weet hoe om dit te herstel, vra of jy kan help. Origens kyk jy wat hy doen, en leer iets.
5. As jy iets breek, rapporteer dit onmiddellik, maak nie saak of dit ’n teekoppie of die Caterpillar is nie.
6. Wees te alle tye hoflik. Moenie iemand wat ouer as jy is op sy naam noem nie, tensy hy sê jy mag. Jy wou nog altyd ’n ware “gentleman” wees – hier is jou kans.
7. Van die meeste dinge wat van jou gevra word om te doen, het jy nog nooit gehoor nie. Luister met aandag na instruksies, maak seker dat jy dit verstaan, vra of jy dit reg doen, en doen jou bes.
8. Daar is dinge wat jy gevra gaan word om te doen waarvan jy gaan hou en daar is dinge waarvan jy niks gaan hou nie. Ongelukkig is die laaste altyd die meeste en die belangrikste. Beskou dit as ’n opwindende uitdaging en nie as ’n irriterende beproewing nie.
9. Dis nie watsenaamse werk om randjies af te steek, onkruid uit te trek, gras te sny, die groentebedding te spit, voertuie te was of huis skoon te maak nie. Maak ’n grasieuse kunswerk daarvan. Om heel bo uit te kom, moet jy heel onder begin. As jy eendag jou eie plaas het, sal jy nie wil hê die laaitie wat jou kar was, moet halwe werk doen nie.
10. As jy dit nog nie weet nie: ’n kruiwa moet tjiertjiertjiertjier maak en nie t j i e r t j i e r t j i e r nie.
11. Moenie rondsit en rondstaan nie. Daar is altyd iets om te doen op ’n plaas. Maar vra eers.
12. Los enige fiemies en eet alles wat aan jou voorgesit word. Dit is voedsamer as enige iets wat jy in ’n lang tyd geëet het. En niemand hoef te weet hoe lekker kos jou ma of jou ouma gemaak het nie. En moenie eers vra of daar ’n KFC, Wimpy, Sneers, Fomefing Sishy of enige ander saamvatvoedselplek in die omgewing is nie.
12. As almal klaar geëet het, kan jy onopsigtelik die borde begin bymekaar maak en vra of jy die skottelgoed kan gaan was en die kombuis mag uitvee. Onthou die kant van ’n besem met die hare moet onder wees.
13. Hou jou kamer skoon. Bêre jou klere, maak op jou bed en vra ’n besem om die kamer uit te vee.
14. Moenie, tensy jy gevra word, oor jou gunsteling TV programme praat nie. (“Favourite” flieks is ook nie ‘n “cool” “topic” nie.) Tussen hakies: praat altyd ‘n ordentlike Afrikaans.
15. Kontak vooraf al jou vriende op Mixit, Whatsup ens. en deel hulle vriendelik mee dat jy die volgende maand ongelukkig nie beskikbaar sal wees om te klets nie. Vertel hulle waarin jy jou begewe en dat hulle in hulle gebede aan jou moet dink. Vra dan die Tannie om jou foon tot vanaand toe vir jou te bêre.
16. Skakel ligte af agter jou.
17. Ontspan en ontdek jou ware self. Jy mag agterkom dat dit baie meer opwindend is om na die uile in die bome as na die uile oor die radio te luister, en om na die bobbejane in die bos te kyk as na die bobbejane oor televisie.
18. As niemand in die huis rook nie, moet jy ophou rook of buite gaan rook. En moenie die stompies rondgooi nie.
19. ’n Normale mens het ongeveer agtuur slaap in ’n nag nodig. Sorg dat jy dit alles voor sonop ingepas kry.
20. Vat seeppoeier saam dat jy na die tweede dag jou klere en kouse kan was.
21. Was die bad as jy klaar gebad het, en hou die badkamer skoon. Moenie te lank sit nie, maak klaar, en was jou hande.
22. Moenie met diere lol nie. Diere ken hulle baas en hou nie van vrypostige geluide en gebare van vreemdelinge nie. As jy lief is vir diere, sal hulle dit self agterkom en julle sal nog groot maats word.
23. Praat net oor jouself wanneer jy uitgevra word, en moet niks wegsteek nie en moenie lieg nie. Maar moet in hemelsnaam nie begin vertel van al jou en al jou ooms se ongelukke en operasies nie.
24. Moenie drentel as die oom jou vra om iets te gaan haal nie, draf. Op sy dae het hy ’n kilometer in volle mondering teen ’n randjie uitgehardloop net om ’n blaar te gaan pluk.
25. Behandel sy ander werkers met respek maar vermy onnodige gesprekke, en moenie inmeng met hulle werk nie. Moenie probeer windgat wees nie. En moet hulle nie vra waar jy dagga kan kry nie.
26. Van alles wat jy gevra word om te doen, is boekevat seker die belangrikste. Almal kry beurte, jy sal ook. As jy nie gewoond daaraan is om hardop te lees nie, veral nie voor mense nie, begin nou al oefen. Lees iets soos Ps 23. En dit is niks vreemd of snaaks om te bid nie. As jy met vriende kan praat, kan jy met jou Vader, jou Here en jou God, ook praat. Doen dit met respek en eerbetoon. Sê dankie vir alles waarvoor jy dankbaar kan wees, vra krag vir alles wat jy môre moet doen, bid vir Sy veilige beskerming deur die nag, en vra vergiffenis vir jou sondes.
As jy iewers vashaak, sê maar net “Amen”.