http://staan-saam.page.tl/
Gestbook Riseingsouthernstar-Africa AWB Weskaap

Boere Staan Saam

Board

Board - Overview



You are here:
Board

CategoryPostsLast post made by
Gelofte Dag
Gelofte Dag Dag, Boere Hierdie webwerf gaan uit na al ons Boere wat in die buite land woon op die oomblik. Mens moet nooit vergeet om te staan by die gelofte wat ons voor Vaders gemaak het aan God nie. Dus moet ons hierdie sondag weer die 16 December as \'n heilige Boere dag behandel. Ek gaan voorstel dat almal in die buite land, wakker wees teen 12 na middag in SA tyd. vir mense of die Wes Kus van Amerika is dit 2am saterdag aand. As ons almal saam kan staan in Gebed met die res van die Volk, en weer ons Gelofte aan God gee. Vir Hom vra om saam met ons te staan in die tyd van nood.So kom waar ook al in die wereld jy jouself bevind, maak seker jy wy die 16 aan God toe en dat ons almal saam bid met die volk om 12 uur in die middag SA tyd.Die van julle wat in SA woon maak seker julle ondesteun die Gelofte dag Herdenkings wat plaas vind in jou Dorp of Stad. Die wat kan gaan na die Voortrekker of Bloed Revier monument toe. Ek sal wat gee om daar te kan wees.Boere Groete
0-
Wees Voorbereid
Ek begin agter kom dat meer en meer op afrikaanse web blaaie en blog\'s begin mense meer oopenlik te praat oor \"die nag van lang messe\" Meeste van die skryfers wil dit voor kom is nuut in die idea, en bespreek nog of so iets kan gebeur of nie. My eie meening was nog altyd dat nie kan so iets begeur nie maar wanneer sal dit kom.Selfs al is dit nie die anc struktuur wat so iets beveel nie , kan dit nie anders as gebeur nie want die anc en hul media (sabc) doen nog hul beste om als wat fout gaan in die swartmassa se lewens op die wit mens en meer so op die Boere te blameer. So siende hoe sleg dinge gaan in die land vir die meederheid swartes op die oomblik is dit net \'n kwessie van tyd tod hul in opstand kom teen huidige regeering stelsel en saam met dit sal hul eerste tykens al die wittes in die land wees.Al wat dit kort is vir een plakkerskamp om \'n wit buurt te oorval en dan sal dinge soos \'n veld vuur versprei in die res van die land in.Ek skat nogdans dat selfs al is Mbeki nie bewus daar van nie is die meeste bevel voerders in die anc besig om hul mense reg te maak vir so iets.Ons grootste kommer is dat ons het geen plan om op terug te val vir as so iets aaklig ooit gebeur in die land nie. Meer en meer sien ek mense op hul web werfe se dat daaris planne maar die masse boere weet nie daar van nie. Ons moet nou iets uit dink en net agter in ons kop hou sodat as die ergste wel kom on darem ons self sal kan verdeedig. en mekaar sal kan red en opas.Elke groot stad moet \'n plan nou al beraam van waarnatoe families kan vlug om by mekaar te kom in grooter nommers en dan van daar af waarna toe om te gaan om as volk saam te trek. Maar mense julle sal moet uit die buurte en stede uit kom. en die enigste manier wat ons so iets sal oorleef is om in groot nommers by mekaar te trek. boerkrag
0-



Total topics: 0
Total posts: 0
Total users: 1
This website was created for free with Own-Free-Website.com. Would you also like to have your own website?
Sign up for free